top of page

MY GROOT BOEK OOR TREINE, MOTORS EN LORRIES.

Dimensions:  310 x 240 x 5 mm

Number of pages:  32

Description:  Het jy al ooit gewonder hoe die eerste fiets gelyk het? Of hoe die eerste wiel ontdek is? In hierdie groot-formaat boeke kan kinders lees oor die eerste treine en motors tot al die voertuie wat op die plaas gebruik word! Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur! Hierdie boeke is perfek vir nuuskierige agies wat wil speel én leer!

Format:  Soft Cover

MY GROOT BOEK OOR TREINE, MOTORS EN LORRIES

SKU: 9780798180986
R50,00Price
    bottom of page