top of page

MY GROOT BOEK OOR VLIEGTUIE, BOTE EN RUIMTETUIE.

Dimensions:  310 x 240 x 5 mm

Number of pages:  32

Description:  Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur!

Format:  Soft Cover

MY GROOT BOEK OOR VLIEGTUIE, BOTE EN RUIMTETUIE

SKU: 9780798180993
R50,00Price
    bottom of page