top of page

VYF MINUTE STORIES VIR 1 JARIGES.

Dimensions:  195 x 130 x 22mm

Number of pages:  48

Description:  'n Lieflike versameling stories vir 1-jariges. Hierdie oorspronklike stories met die dierbaarste karaktertjies, word eenvoudig en ritmies vertel. Die pragtige illustrasies gee lewe aan die alledaagse gebeure wat in die boek uitgebeeld word. Ontmoet die diere wat vir die rooi bus wag, die beertjies wat beste speelmaals is en die paddatjies wat gaan slaap. Dis die heerlikste leespret vir jou en jou kleuter

Format:  Padded Reader

VYF MINUTE STORIES VIR 1 JARIGES

SKU: 9781920680312
R130,00Price
    bottom of page